Hy het ook gekom sodat die ander nasies God oor sy ontferming sou verheerlik, soos daar geskrywe staan:“Daarom sal ek U loof voor die nasies,en tot eer van u Naam sal ek 'n lofpsalm sing.”