Romeine 15:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek bedoel dít: Christus het gekom om in belang van die Jode 'n dienaar te word; Hy moes vir hulle die waarheid van God bevestig deur die beloftes wat die voorvaders ontvang het, waar te maak.

Romeine 15

Romeine 15:1-13