Romeine 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op ons wat sterk is in die geloof, rus die verpligting om die swakhede te verdra van dié wat nie sterk is nie. Ons moenie aan onsself dink nie:

Romeine 15

Romeine 15:1-8