Romeine 14:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

As iemand egter twyfel en tog eet, is hy klaar veroordeel omdat hy dit nie uit geloofsoortuiging doen nie. En enigiets wat 'n mens nie uit geloofsoortuiging doen nie, is sonde.

Romeine 14

Romeine 14:16-23