Romeine 13:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie hom teen gesag verset, kom dus in opstand teen die ordening van God; en wie in opstand kom, sal sy verdiende straf kry.

Romeine 13

Romeine 13:1-5