Romeine 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke mens moet hom onderwerp aan die owerhede wat oor hom gestel is. Daar is immers geen gesag wat nie van God kom nie, en die owerhede wat daar is, is daar deur die beskikking van God.

Romeine 13

Romeine 13:1-4