Romeine 13:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die nag is byna verby; dit is amper dag. Laat ons dan ophou met die werke van die duisternis; laat ons die wapens van die lig opneem.

Romeine 13

Romeine 13:9-14