Romeine 13:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dit alles is nodig omdat julle weet hoe laat dit al is. Die uur is reeds daar dat julle uit die slaap moet wakker word, want die tyd van ons finale verlossing is nou nader as toe ons tot die geloof gekom het.

Romeine 13

Romeine 13:1-14