19. Moenie self wraak neem nie, geliefdes,maar laat dit oor aan die oordeel van God.Daar staan immers geskrywe:“Dit is mý reg om te straf;Ék sal vergeld,”sê die Here.
20. “As jou vyand honger is,gee hom iets om te eet;as hy dors is,gee hom iets om te drink;want deur dit te doen,maak jy hom vuurrooi van skaamte.”
21. Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie,maar oorwin die kwaad deur die goeie.