Romeine 11:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Net so gaan dit ook met die Jode: omdat God Hom oor julle ontferm het, het hulle nou ongehoorsaam geword. Maar dit gebeur sodat hulle self ook nou ontferming kan vind.

Romeine 11

Romeine 11:23-32