Romeine 11:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vroeër was julle heidene, ongehoorsaam aan God, maar noudat die Jode ongehoorsaam geword het, het God Hom oor julle ontferm.

Romeine 11

Romeine 11:25-36