Rigters 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gideon het die drie honderd man in drie groepe verdeel en aan elkeen 'n ramshoring en 'n leë erdekruik met 'n fakkel daarbinne gegee.

Rigters 7

Rigters 7:14-25