Rigters 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Gideon die droom en sy uitleg hoor, het hy die Here gedank en na die Israeliete se kamp toe teruggegaan en gesê: “Kom, die Here gee die leër van Midian in ons mag oor.”

Rigters 7

Rigters 7:14-17