Rigters 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Israeliete tot die Here geroep, en Hy het vir hulle 'n redder na vore laat kom wat hulle gered het. Hy was Otniël seun van Kenas, 'n jonger broer van Kaleb.

Rigters 3

Rigters 3:1-17