Rigters 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Here kwaad geword vir die Israeliete. Hy het hulle oorgegee in die mag van koning Kusan-Risatajim van Mesopotamië en hulle was ag jaar sy onderdane.

Rigters 3

Rigters 3:2-12