Rigters 18:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Niemand kon hulle red nie, want hulle was ver van Sidon af en nie binne bereik van ander mense nie. Die stad was geleë in die laagte by Bet-Regob.Die mense van Dan het die stad herbou en daarin gaan woon.

Rigters 18

Rigters 18:20-31