Rigters 18:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense van Dan het die beelde gevat wat Miga gemaak het, en ook sy priester, en na Lajis toe gegaan, na die volk wat sonder agterdog en houtgerus woon, en hulle doodgemaak en hulle stad verbrand.

Rigters 18

Rigters 18:22-31