Rigters 15:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het God die holte by Legi oopgebreek en daar het water uitgekom en Simson het gedrink en weer nuwe krag gekry. Daarom word die fontein in Legi nou nog Roepersfontein genoem.

Rigters 15

Rigters 15:14-20