Rigters 15:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Simson was baie dors en toe roep hy tot die Here: “U het hierdie groot oorwinning deur my moontlik gemaak. Moet ek nou van dors sterf en in die hande van die heidene val?”

Rigters 15

Rigters 15:13-20