Rigters 15:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die manne van Juda sê toe vir hom: “Ons het jou kom boei om jou aan die Filistyne uit te lewer.”Simson het vir hulle gesê: “Lê eers vir my 'n eed af dat julle my nie om die lewe sal bring nie.”

Rigters 15

Rigters 15:2-17