Rigters 15:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe gaan drie duisend man van Juda na die rotskloof toe by Etam en hulle vra vir Simson: “Het jy nie besef dat die Filistyne oor ons heers nie? Wat het jy ons nou aangedoen?”Hy het hulle geantwoord: “Ek het die Filistyne net aangedoen wat hulle mý aangedoen het.”

Rigters 15

Rigters 15:8-16