5. 'n tyd om klippe weg te gooi, 'n tyd om hulle bymekaar te maak,'n tyd om te omhels, 'n tyd om weg te bly van omhelsing af,
6. 'n tyd om aan te skaf, 'n tyd om te laat wegraak,'n tyd om te spaar, 'n tyd om weg te gooi,
7. 'n tyd om te skeur, 'n tyd om toe te werk,'n tyd om stil te bly, 'n tyd om te praat,
8. 'n tyd om lief te hê, 'n tyd om te haat,'n tyd vir oorlog, 'n tyd vir vrede.
9. Wat kry die mens vir die werk waarmee hy hom vermoei?
10. Ek het gesien dat God aan die mens 'n taak gegee het om hom mee besig te hou.