Numeri 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op bevel van die Here het die Israeliete weggetrek, en op sy bevel het hulle kamp opgeslaan; gedurende die hele tyd dat die wolk op die tabernakel gerus het, het hulle in die kamp gebly.

Numeri 9

Numeri 9:10-20