Numeri 9:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke keer nadat die wolk van die tent af opgetrek het, het die Israeliete weggetrek, en op die plek waar die wolk afkom, daar het die Israeliete kamp opgeslaan.

Numeri 9

Numeri 9:7-19