Nehemia 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die vier en twintigste dag van dié maand het die Israeliete vir 'n vasdag bymekaargekom. Hulle het rouklere aangehad en daar was grond op hulle koppe.

Nehemia 9

Nehemia 9:1-4