Nehemia 8:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die eerste tot die laaste dag van die fees het hulle elke dag uit die wetboek van God voorgelees. Hulle het sewe dae lank feesgevier, en op die agste dag was daar die gebruiklike samekoms.

Nehemia 8

Nehemia 8:13-19