Nehemia 12:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is daardie dag baie offers gebring. Die mense was bly. God het hulle groot blydskap gegee. Ook die vrouens en kinders was bly. Jy kon die blydskap van Jerusalem ver hoor.

Nehemia 12

Nehemia 12:42-45