Nehemia 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons het U nie geëer nie, ons was ongehoorsaam aan die gebooie, die voorskrifte, die bepalings wat U aan u dienaar Moses gegee het.

Nehemia 1

Nehemia 1:4-10