Nehemia 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

luister tog, gee tog ag op die gebed wat ek, u dienaar, sonder ophou tot U bid.“Ek bid vir u dienaars, die Israeliete, ek doen belydenis van die sondes wat ons teen U begaan het. Ook ek en my familie het gesondig.

Nehemia 1

Nehemia 1:1-9