Miga 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die sieners sal teleurgestel staan,die voorspellers sal bedroë daarvan afkom.Hulle sal almal treur en hulle baard bedek as teken van rou,want God sal nie antwoord nie.

Miga 3

Miga 3:1-12