Daar is vir julle net nag, nie 'n gesig nie,donkerte, nie 'n voorspelling nie.Die son sal ondergaan vir hierdie profete,die dag sal pikdonker word oor hulle.