Matteus 9:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die Fariseërs het gesê: “Dit is met die hulp van die aanvoerder van die bose geeste dat hy die bose geeste uitdryf.”

Matteus 9

Matteus 9:32-38