Matteus 9:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die bose gees uitgedryf is, het die stom man begin praat. Die menigte het hulle verwonder en gesê: “So iets het nog nooit in Israel gebeur nie.”

Matteus 9

Matteus 9:26-34