Matteus 5:47-48 Afrikaans 1983 (AFR83)

47. En as julle net julle broers groet, wat doen julle meer as ander? Maak die heidene nie ook maar net so nie?

48. “Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.”

Matteus 5