Matteus 4:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Groot menigtes uit Galilea, Dekapolis, Jerusalem, Judea en van oorkant die Jordaan af het Hom gevolg.

Matteus 4

Matteus 4:23-25