Matteus 28:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Skielik was daar 'n geweldige aardbewing. 'n Engel van die Here het van die hemel af gekom, na die graf toe gegaan, die klip weggerol en daarop gaan sit.

Matteus 28

Matteus 28:1-10