Matteus 24:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Jesus op die Olyfberg gaan sit het, kom die dissipels alleen na Hom toe en vra: “Sê vir ons, wanneer sal hierdie dinge gebeur en wat sal die teken van u koms en van die einde van hierdie wêreld wees?”

Matteus 24

Matteus 24:1-4