Matteus 24:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Hy antwoord hulle: “Julle sien al hierdie dinge? Dit verseker Ek julle: Hier sal nie een klip op die ander bly nie; alles sal afgebreek word.”

Matteus 24

Matteus 24:1-7