Matteus 23:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sal julle verantwoordelik wees vir die bloed van al die vromes wat op die aarde uitgestort is, van die bloed van die onskuldige Abel af tot by die bloed van Sagaria seun van Berekja, vir wie julle tussen die tempel en die altaar vermoor het.

Matteus 23

Matteus 23:29-39