Matteus 23:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Luister dus goed! Ek stuur profete, wyse manne en leraars na julle toe. Julle sal party van hulle doodmaak en kruisig, en party in julle sinagoges gesel en hulle van die een dorp na die ander vervolg.

Matteus 23

Matteus 23:27-37