Matteus 19:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “Dit verseker Ek julle: 'n Ryk mens sal moeilik in die koninkryk van die hemel kom.

Matteus 19

Matteus 19:15-25