Matteus 15:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal het geëet en genoeg gekry. En die dissipels het nog sewe mandjies vol bymekaargemaak van die stukke wat oorgebly het.

Matteus 15

Matteus 15:27-39