Matteus 15:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe neem Hy die sewe brode en die visse en dank God daarvoor. Daarna het Hy die brood gebreek en dit aan die dissipels gegee, en hulle het dit aan die mense gegee.

Matteus 15

Matteus 15:33-39