Matteus 13:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man by wie daar tussen die onkruid gesaai is, is hy wat die woord hoor, maar die bekommernis van die lewe en die verleidelikheid van rykdom verstik die woord, en dit bly sonder vrug.

Matteus 13

Matteus 13:15-26