Matteus 13:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy laat dit egter nie by hom wortel skiet nie, en hy hou nie lank uit nie. As hy ter wille van die woord verdruk en vervolg word, word hy gou afvallig.

Matteus 13

Matteus 13:19-28