Matteus 12:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sê toe vir hulle: “Wie van julle sal nie die een skaap wat hy het en wat op 'n sabbatdag in 'n sloot val, dadelik uithaal nie?

Matteus 12

Matteus 12:6-20