Matteus 12:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was juis 'n man met 'n gebreklike hand. Hulle vra Hom toe: “Mag 'n mens iemand op die sabbatdag gesond maak?”Hulle bedoeling daarmee was om 'n klag teen Hom te kry.

Matteus 12

Matteus 12:3-11