Matteus 11:29-30 Afrikaans 1983 (AFR83) Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed.