Matteus 10:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie bang wees vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie. Nee, vrees Hom eerder wat sowel die liggaam as die siel in die hel kan laat vergaan.

Matteus 10

Matteus 10:26-31