Matteus 10:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat Ek vir julle in die donker sê, moet julle in die daglig sê, en wat in julle oor gefluister word, moet julle van die dakke af uitbasuin.

Matteus 10

Matteus 10:25-35